Sign In
mechanics in boksburg

Description

Ons doen alle dienste en herstelwerk aan alle maak voertuie, passasiers, bakkies, en 4×4’s, Ons is lede van RMI, en goedgekeurde herstellers van al die assuransie maatskappye, ( Motorite, Innovation, Mbi, S.A. Warranties, Hollard, Motor Guard, Amp ) Alle werk is gewaarborg en ons gebruik net goedgekeurde onderdele van betroubare verskaffers. Ons doen engin, ratkas, ewenaar, koppelaar, remme, diagnostiese toete, padwaardigheids herstelwerk, vloot instandhouding, turbo’s, kompleet oorbouing van voertuie en algemene herstelwerk. Niks is te klein of te groot, ons het ook ‘n insleep diens beskikbaar ( asook ‘n dubbel as sleepwa ) Ons het oor die agt en dertig jaar ondervinding, Ons aanvaar krediet kaarte, kontant en bank oorbetaling. Ons lewer diens want ons stel ons kliente eerste en tevrede, Ons pryse is baie billik en onderhandelbaar, stel ons gerus op die proef.
Ons vewelkom ook vloot eienaars

Services

Passenger Vehicles

Sevicing of all makes of vehicles

Trucks < 8 ton

Servicing of trucks up to 8 Ton capacity

4×4’s

Servicing of all 4×4 vehicles

Visit Website

224
Cars Reparied this Year
46
Custom Projects
8
Years in Business

Items Reviewed - 1

3.5Pleasant
Quality
4.0
Location
2.0
Price
5.0
Service
3.0
InBoks

InBoks

3.5

Best auto repairs

Add Review

Your email is safe with us.
Quality
Location
Price
Service
3.5 Your Score
Add Photos

Working Hours

Now Open UTC + 2
  • Monday 7:00 AM - 5:00 PM
  • Tuesday 7:00 AM - 5:00 PM
  • Wednesday 7:00 AM - 5:00 PM
  • Thursday 7:00 AM - 5:00 PM
  • Friday 7:00 AM - 5:00 PM
  • Saturday Day Off
  • Sunday Day Off

Contact Us

Hosted by :

InBoks
InBoks 43 Places Hosted

Listing Tags

0
Close

Your cart